kategorieë: Ontspanning

Nuut in die flieks: Kampterrein

Morne Lane vervaardig en skryf die jongste Suid-Afrikaanse fliek Kampterrein, wat in Maart 2017 in fliekteaters begin draai.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Marcus Muller, wat bekend was vir sy rol as Liam de Lange in die sepie Egoli, het sy lyf mede-vervaardiger gehou vir hierdie fliek wat in Augustus vanjaar op die ATKV Buffelpoort-terrein in Rustenburg geskiet is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Lane het ook ander fliek soos Hartsbegeertes, Forsaken en Suiderkruis vervaardig en het al met groot name in die bedryf gewerk, soos Hykie Berg, Johan Sholtz en Angelique Gerber. Muller en Lane het ook saam in die fliek Sewentig x7 gespeel, waarvan Lane die vervaardiger was.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Regisseur Luhann Jansen sê Kampterrein is ’n gesinsfliek wat almal sal laat lag.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

“Verskillende families met verskeie agtergronde en kulture saam vir twee weke van die jaar, hier kom sports!”

Die fliek gaan jou laat hunker na ’n kampvakansie. Verwag om vermaak te word van die eerste tot die laaste toneel.

Die akteurs Louw Venter, Johan Botha, Ruan Wessels, Juanita de Villiers Velts, Jürgen Hellberg, Edrien Erasmus, Kaz McFadden, Zenande Mfenyana, Marlee van der Merwe en Josias Moleele sorg vir dié grapperige vermaak.

Kampterrein sal op 24 Maart 2017 in fliekteaters begin draai.

Kyk hier na die lokprent:

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.