kategorieë: Ons menseBekendes

Ons 5 gunsteling-uitrustings by die Met-gala 2018

Deur Catherine Schenck. Hooffoto: SplashNews / Greatstock

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die jaarlikse Met-gala is ’n glansgeleentheid waar die wie’s-wie verskyn in interessante – soms pragtige en soms vreemde – ontwerpe.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Wat is die Met-gala?

Die Met-gala is in 1948 gestig om geld in te samel vir die Metropolitan Museum of Art in New York en alhoewel dit ’n effense gedaanteverwisseling oor die jare ondergaan het, bly dit steeds ’n sosiale instelling. Bekendes woon hierdie glansryke geleentheid by om fondse in te samel vir die museum en om hul nuutste uitstalling te open. Elke jaar is daar ’n tema wat verwant is aan die nuutste uitstalling en bywoners word aangemoedig om volgens hierdie tema aan te trek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Wat is hierdie jaar se tema?

Hierdie jaar se tema is Heavenly Bodies: Fashion and the Catholic Imagination, wat die Met se nuutste uitstalling is.

Ons het ons gunstelinge by hierdie geleentheid gekies:

Gigi Hadid

Foto: SplashNews / Greatstock

Amal Clooney

SplashNews / Greatstock

Evan Rachel Wood

SplashNews / Greatstock

Jennifer Lopez

Shutterstock / Greatstock

Chadwick Boseman

Shutterstock / Greatstock

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

7 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

7 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.