kategorieë: HareSkoonheid

Ons toets: Die nuwe haardroër

Dyson (ja, die stofsuier-maatskappy) het byna R910 miljoen spandeer om die Supersonic-haardroër te ontwikkel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • Hulle het 1 625 km regte menshare is gebruik vir toetsing
  • 600 prototipes is gemaak
  • Meer as 1 000 patente wag op goedkeuring
  • Die haardroër het vier jaar geneem om te onwikkel
  • Altesaam 103 ingenieurs het daaraan gewerk
  • Alle parte het ’n twee jaar waarborg

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die Dyson Supersonic-haardroër  kos ’n allemintige R6 499 en is aanlyn beskikbaar by shop.dyson.co.za, home.co.za, hirschs.co.za of by Gary Rom-salonne.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kyk na die video waar ons die haardroër toets:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

R6 499 is baie geld, maar as jou hare dik is en jy baie tyd aan droogblaas spandeer, is hierdie ’n goeie belegging. Dit blaas vinniger as gewone haardroërs, is makliker om te hanteer omdat dit so klein is en dit is so stil dat my babahondjie nie soos gewoonlik tjank wanneer ek my hare droogblaas nie.

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.