Resep: Marinda Engelbrecht se tjipshoender

Haar resepteboek Marinda se koskas bevat resepte vir lipleklekker kos wat jy in ’n japtrap kan berei sonder fieterjasies of vreemde bestanddele. Die resepte is in eenvoudige taal geskryf vir elke dag se gebruik, vir elke kosliefhebber.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Marinda Engelbrecht se tjipshoender

Bestanddele

1 gaar hoender, ontbeen en gevlok

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

1 groot pak kaas-en-uie-aartappelskyfies, gekrummel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

250 ml gaar rys

2 pakkies hoendersoppoeier

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

850 ml melk

125 ml mayonnaise

Lees ook: Spek-en-eier-pasta

Metode

1.  Voorverhit oond tot 180ᵒC.

2.  Meng hoender, helfte van skyfies en rys en skep in oondbak.

3.  Meng soppoeier, melk en mayonnaise en giet oor hoender. Strooi orige fyn skyfies bo-oor.

4.  Bak vir 30 minute tot gaar. Sit met slaai voor.

Marinda se koskas omslag

Marinda Engelbrecht  is ’n voorslag in die kombuis en hou nie van vaal kos nie, selfs afval moet met ’n bietjie kleur voorgesit word. Sy is die aanbieder van die gewilde kosprogramme Maklik met Marinda en Laat die potte prut op VIA, DStv kanaal 147.

Lees ook: Heel gebraaide hoender

Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.