kategorieë: WenkeSkoonheid

Skoonheid: Geskenke vir Vadersdag

Skoonheid: Geskenke vir Vadersdag deur Suzanne Kotzé en Corné Greeff. Hooffoto:Hispanolistic/istock images

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die metro pa

Foto: Pexels

  • Jou pa dra graag pakke
  • Hy het ’n groot dasversameling
  • Hy lyk altyd netjies
  • Hy hou daarvan om skoongeskeer te wees
  • Sy hande en voete is goed versorg
  • Hy doen moeite met sy voorkoms

Lees ook: Die beste mode-geskenke vir jou pa

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Velsorg

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Esse Gel Cleanser (R405) is ’n organiese gesigreiniger wat heerlik vars ruik.

NUXE Men Moisturising Multi-Purpose Gel (R415 beskikbaar by uitgesoekte Woolworths, Truworths & Edgars winkels) is ’n jelroom, ideaal vir pa’s met effense olierige velle. Dit laat sy vel gemaklik en nie olierig voel nie en help ook om hom minder moeg te laat lyk.

Vir pa’s met sensitiewe velle: Dermalogica Calm Water Gel  (R1299) voel heerlik lig en hidreer droë en senstitiewe vel.

Vir pa’s wat hou van maskers: Skin Republic Energising Face Mask Sheet for Men (R48 Clicks, Dis-Chem, Takealot.com, Red Square and Edgars) is ’n lappiesmakser wat sy droë vel sal bevogtig en meer energiek sal laat lyk.

Cetaphil Extra Gentle Daily Scrub (R160) verwyder vuiligheid en dooie vel om pa se vel sag, glad en glansed te laat lyk.

Skeer

Sorbet Man 3-in-1 Shaver (R499, beskikbaar SorberMAN salonne of aanlyn) het drie koppe om hare so naby aan die vel as moontlik sagkens af te skeer.

SIX Man Men’s Shaving Face Wash (R347 vir 150ml beskikbaar by uitgesoekte salonne en spa’s) reinig sy vel en versag sy baard voordat hy skeer.

Vir pa’s wat luukshede geniet: CHANEL Bleu de Chanel Parfum (R2870 vir 150ml beskikbaar by uitgesoekte Woolworths en Edgars winkels) het ’n gesellige, sitrushout geur. As dit klaar pa se gunsteling is, en hy dit reeds het is CHANEL Bleu de Chanel Shaving Cream (R960 vir 100ml)  ’n goeie keuse. Dit ruik liggies na die parfuum en voel romerig en beskerm pa se vel terwyl hy skeer.

Nimue Man’s Treatment Aftershave (R402 beskikbaar by enige Nimue Salon) is ’n ligte balsem wat koel voel, en na ’n skeer pa se vel streel en heel. Dit trek vinnig in en help ook om irritasie te voorkom.

Nivea Deep After Shave Splash (R99,99 vir 100ml) bevogtig en herstel die vel na ‘n skeer en help ook om irritasie en infeksie te voorkom.

OWAY Repairing Aftershave Balm (R590)

Lekkerruikprodukte

Dior SAUVAGE EDP Spray (R1955 vir 100ml en R1425 vir 60ml) ruik speseryerig, vars, houterig en jy ruik ook vanielje.

Vir pa’s wat nie deel wil wees van die status quo nie. Hugo Boss Reversed (R895 vir 75ml beskikbaar by Edgars) word beskryf as ’n stedelike mengeldrankie van energieke sitrus- geure, aromatiese roosmaryn en koel vetiver.

Vir elegante pa’s met selfvertroue: Emporio Armani Stronger with you EDT (R1100 vir 50ml beskikbaar by uitgesoekte Edgars, Woolworths en Foshini winkels) is aromaties, speseryerig en sensueel.

Vir manlief: Yves Saint Laurent La Nuit De L’Homme EDT (R1400 vir 100ml beskikbaar by uitgesoekte EDGARS, Woolworths, Clicks en Foshini winkels) is ’n verleidelike en sensuele Oosterse geur.

Versorging

Dr. Hauschka Deodorising Foot Cream (R350 beskikbaar by Woolworths, Wellness Warehouse)

SKNLogic Renew Foot Balm (R115 Select spas and salons)

Tweezerman Grooming Kit (R495 Dis-Chem)

Tweezerman Nail File (R199 Dis-Chem)

Mavala Nail Clipper (R143 beskikbaar by Dis-Chem)

FINO MAN Grooming Kit (R279,95 beskikbaar by Clicks, Dis-Chem)

Kellermann 3 Swords Manicure Set – Red (R599 beskikbaar by Takealot.com)

Nivea Nourishing Care Hand cream (R34,99 vir 75ml)

Die sportiewe pa

Foto: Pexels

  • Jou pa is mal oor sport
  • Hy besoek graag die gimnasium
  • Naweke bring hy op of langs die sportveld deur

Vir sy gimsak

The Body Shop Arber Hair & Body Wash (R122 vir 200ml)

Nivea Men 2in1 Shampoo & Conditioner (R54,99 vir 200ml en R69,99 vir 400ml)

Nimue Phyto-Gel Wash (R316) is ’n diepreinigende gesigwas wat ook afskilfer en ook as ’n skeerjel gebruik kan word.

Sorbet MAN Game changer gift set (R110)

FINO Man Gel Face Wash (R70 beskikbaar by Clicks, Dis-Chem) is klein en lig genoeg vir sy sportsak.

Sorbet Man Roll ON Edge (R22)

L’Oreal Hydra Energetic ice cool face wash (R95 vir 150ml beskikbaar by Superbalist.com)

Nivea  MEN Body Deodorizer Cool Kick (R44,99)

Sonskerm vir langs of op die sportveld

SIX Broad Spectrum Sun Protection (R504 vir 50ml beskikbaar by uitgesoekte salonne, skakel 011 312 7840  vir meer inligting)

Dermalogica Protection 50 Sport SPF50  (R649)

Africology SPF 30 Sonskerm (R255 vir 50ml)

Vir seer spiere

Spalicious Muscle Relief Gel (R504 vir 300ml) is koel en sal die spiere help ontspan en pyn verlig.

Africology Muscle relaxant Body oil (R450 vir 100ml beskikbaar aanlyn) bestaan uit essensiële olies wat help met die verligting van seer spiere.

Energieke geure

Dior Cool Spray (R1 365 vir 100ml)

Kiton eau de toilette (R1115 vir 75ml beskikbaar by Superbalist.com)

Die avontuurlustige pa

Foto: Pexels

  • Jou pa hou van die buitelug
  • Hy hardloop eerder in die berg as wat hy tyd in die gimnasium deurbring
  • Hy verkies avontuurlike sportsoorte
  • Hy is baie trots op sy baard

Vir sy baard

Sorbet Man Beard Oil (R160)

Johnny’s Chop Chop Beard Maintenance Oil (R199 vir 30ml beskikbaar by Dis-Chem)

Tweezerman Scissors & Comb for Facial Hair (R300 beskikbaar by Dis-Chem)

FINO Beard and Shave Oil (R135 Clicks, Dis-Chem)

Africology Beard Balm (R115 vir 25ml)

LAB Series The grooming oil 3 in 1 shave & beard oil  (R475 vir 50ml beskikbaar by Superbalist.com)

Sonbeskerming

Sunumbra Sport SPF 40+  (R365) Sunumbra Sport SPF 40+ – (R365 kry dit hier) is ’n natuurlike sonskerm spesifiek geformuleer vir ’n aktiewe buitelugpersoon.

Nivea Sun Protect & Sensitive SPF 50 (R184,99 vir 200ml)

Cetaphil Sun SPF 50+ Lotion (R350) is water- en sweetbestand en geskik vir sensitiewe velsoorte.

Velsorgprodukte om hom te beskerm teen die wind en weer

TheraVine Man Active Daily Face Wash  (R293 beskikbaar by  www.theravine.co.za)

Lamelle Serra Restore Cream (R515 beskikbaar by www.lamelle.co.za) streel droë en sensitiewe vel.

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.