kategorieë: WenkeSkoonheid

Skoonheidsprodukte: Lees die etiket so

Die hoogste konsentrasie bestanddele word gewoonlik van hoog na laag (bo na onder) gelys. Die eerste vyf bestanddele maak gewoonlik die grooste deel van die produk op. Water is gewoonlik die heel boonste bestanddeel gevolg deur emulsifiseerders.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

“Alhoewel nie een van hierdie twee (water en emulsifiseerders) noodwendig voordele vir jou vel inhou nie, is hoë konsentrasies daarvan nodig om die bestanddele te meng en bymekaar te hou,” sê Lamelle se navorsigspan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

“Party bestanddele wat voordelig vir jou vel kan wees, kom in baie klein hoeveelhede,” sê Unilever se navorsing- en ontwikkelingspan. Sekere bestanddele is kragtig en jy benodig slegs ’n klein hoeveelheid. “Dit is soos koekkleursel,” sê Optihphi se navorsing- en ontwikkelingswetenskaplike, Leandri van der Watt.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die hoofdoel van ’n bestanddele-lysie is nie om te wys hoe goed of swak die produk is nie, maar sodat jy kan sien of dit enige bestanddele bevat wat jou vel kan irriteer. As jy weet jy is sensitief vir ’n seker bestanddeel, vermy dit eerder. Klik hier om na die lysie van algemene irritasies te kyk.

“Daar behoort ook inligting te wees oor hoe jy die produk moet bêre. Dit is veral belangrik as die produk aktiewe bestanddele bevat, want dit moet weg van direkte sonlig en hitte gehou word,” sê dr. Ian Webster, Kaapse dermatoloog en eienaar van dermastore.co.za

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Gebruik die regte hoeveelheid

Die meeste van ons gebruik onnodig groot hoeveelhede van ’n produk op ’n slag. Hier is ’n indukasie van hoeveel jy werklik moet gebruik:

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

5 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

6 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

6 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.