kategorieë: KalenderOntspanning

Skryf die Linden-mark in jou dagboek

Die Linden Mark vier vanjaar Herfs in styl. Besoekers kan uitsien na werk deur Suid-Afrikaans se beste kunstenaars, ambagsmanne en ontwerpers. Daar sal heerlike kos, craft-bier, wyn én ’n #bubblybarinthepark wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hou Saterdag 6 Mei 2017 oop wanneer die Emmarentia Botaniese Tuine getransformeer gaan word  in jou gunstelingmark. Soos altyd beloof die mark om vir jou die beste in mode, meubels, antiekhede en juwele te bring en dít boonop met heelwat aktiwiteite en vermaak vir die kinders – dit is die perfekte dag vir familie en vriende om die nuwe seisoen te vier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die dag sal afskop met #yogainthepark, so vergeet van die gimnasium en kom geniet die vars herfslug in die park. Bederf jouself met ’n heerlike ontbyt, ’n aromatiese koppie koffie, of selfs ’n glas bubbly en kry ’n voorsprong op jou winter-klerekas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ingang is R20 per persoon en die hekke is oop tussen 9:00 en 16:00. Die joga sal reeds om 8:00 begin.

Gaan loer gerus na die Facebookblad

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.