Die jaarlikse SPAR Women’s Race vind vanjaar op 9 Oktober by The Wanderes Sporting Club in Johannesburg plaas. Daar is ’n keuse tussen 5 km en 10 km en die eerste 15 000 vroue wat inskryf, sal ’n hardloophempie en geskenkpak ontvang terwyl elke deelnemer wat die wedloop voltooi, met ’n medalje bekroon sal word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hope pret en regstreekse vermaak deur “Blackbyrd” word beloof.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Skryf nou in vir jou plek! Klik hier vir meer besonderhede.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dié toekennings, wat deur Screen International aangebied word, word op 20 Mei 2024 in Cannes, Frankryk, uitgedeel.…
Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…
Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…
Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…
Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika- …
Hierdie webwerf gebruik koekies.