kategorieë: Ontspanning

Sukkel jy met die vertalings op facebook?

Saamgestel deur Catherine Schenck

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die slegte nuus …

Jy het dalk op ons facebook-blad gesien dat teks in Engels vertaal is en nie so mooi lees nie … Dit is outomatiese vertalings wat hierdie sosiale media-platform aanbring op teks, en ongelukkig is die vertalings in Afrikaans nie te waffers nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die goeie nuus …

Jy kan dit verander en terugskakel na Afrikaans!

Ons wys jou stap-vir-stap hoe.

Stap 1: Gaan na die driehoekie wat ondertoe wys aan die regterkant van jou facebook-blad. Klik daarop en kies die “Settings”-opsie.

Stap 2: Nou sal ’n lys opsies verskyn aan die linkerkant van jou blad. Klik op die “Language”-opsie. Dan sal ’n boksie genaamd “Language Options” verskyn.

Stap 3: Onder “Language Settings” sal jy die volgende opsies kry:

  • Soek na die tweede opsie genaamd “News Feed translation preferences.”
  • Jy sal sien daar is drie opsies, en die derde opsie is “Which languages do you not want automatically translated?
  • Klik dan op “Edit”
  • Dan sal ’n dialoogboksie oopmaak waar jy ’n taalnaam kan intik.
  • Tik “Afrikaans” en kies dan die opsie wat “Afrikaans” wys.
  • Klik op Save Changes.

Stap 4: Keer terug na rooi rose se facebook-blad en Siedaar! Die teks sal nou weer in Afrikaans wees.

Oor die vertalings wil ons graag sê …

“Ag Henry, I love it when you talk Foreign!”

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.