1. Gebruik ’n naellak-verwyderaar om jou naels skoon te maak voordat jy jou naels verf. Enige oortollige olie of vog op jou naels kan moontlike ligborreltjies op jou naels maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2. Moenie van jou basis-lagie vergeet nie, dit dien as tweesydige kleeflint vir jou naels en die naellak wat jy bo-oor gaan verf. So hou jou naellak ook baie langer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3. Verf jou eerste lagie naellak in die middel van die nael, verf dan beide kante van jou nael vir ’n netjiese manikuur. Verf ook die bopunt van jou nael wat sal voorkom dat jou naellak maklik kraak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }4. Gebruik ’n dun lipstiffie-borseltjie (met naellak-verwyderaar op die punt) en rond jou mani netjies af. Dit werk beter as ’n oorstokkie!
5. Wend elke tweede dag ’n baie dun lagie kleurlose naellak oor jou naellak wat jou naels glinsterend en splinternuut sal laat lyk en so ook verder beskerm.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }6. Moenie van ’n naelvlies-olie vergeet nie, dit laat jou naels gesonder lyk en voed ook jou naelbed wat verhoed dat jou naels breek of bros word.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.