kategorieë: Skoonheid

Totsiens selluliet, hallo kurwes

Nege uit elke tien vroue het ’n gemeenskaplike vriend genaamd selluliet. Dit affekteer die meeste van ons op een of ander stadium van ons lewens. Dit mag in intensiteit verskil, maar ons is almal vertroud met hierdie biologiese vroulike fenomeen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Wat is selluliet?

Wanneer die liggaam se vetreguleringstelsel onderbreek word, begin die adiposiete (vetselle) te swel totdat hulle 50 keer groter as hul oorspronklike grootte is. Dit veroorsaak disfunksie in die bindweefsel. Die bloed- en limfvatte word saamgepers en kan dit nie meer water en toksiene behoorlik elimineer nie. Dermale vesels (kollageen en elastien) verdik en word rigied en dit veroorsaak dat die vel se struktuur op die oppervlak begin verander en ’n tipe “lemoenskil” voorkoms – dit wil sê selluliet – kry.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hoe kan ek selluliet teenwerk?

  • Deur ’n gebalanseerde dieet
  • Gereelde oefening
  • Deur genoeg water te drink
  • Rus en ontspanning (as jou liggaam konstant onder druk is, kan dit nie behoorlik funksioneer nie)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Met ’n bietjie wetenskaphulp

Met ’n tikkie wetenskaphulp kan jy jou sellulietbevegtingsregime met teensellulietprodukte soos ELANCYL (’n vertroude Franse handelsnaam met meer as 45 jaar se ondervinding) verbeter.

ELANCYL Slim Design is ’n drie-fase rewolusie teen selluliet. [Caffeine Complex] 3D is die antwoord op 10 jaar se navorsing en bevat ’n oorspronklike kombinasie van uitmuntende aktiewe bestanddele wat die vel fermer maak en die voorkoms van selfs hardnekkige selluliet verminder.

Die vel is fermer en die voorkoms van selluliet is ná slegs 7 dae* minder opsigtelik:

  • Unieke 24-uur aksie. Een aanwending werk gedurende die dag
  • Ligreflekterende pigmente vir ’n onmiddellike optiese effening-effek
  • ’n Luukse tekstuur sonder taaiheid

“Ek het in week een reeds ’n verskil gesien! My vel is fermer en gladder. ELANCYL is fantasties,” sê Jeannie D.

Sien wat Jeannie D en hierdie vier dames oor ELANCYL Slim Design te sê gehad het:

ELANCYL Slim Design is beskikbaar teen R395. Vind hierdie produk en die volledige ELANCYL-reeks by Dis-Chem-apteke.

Besoek elancyl.co.za vir meer inligting.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.