kategorieë: Lees

Tuisland

Dié gewilde misdaadskrywer van Plaasmoord en Onse Vaders se nuwe boek word sommer nou al as een van 2016 se hoogtepunte beskou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kaptein Albertus Beeslaar, die held van die vorige twee boeke, besluit hy’t genoeg van die platteland gehad. Maar eers word hy op ’n laaste sending gestuur: die keer na die Kgalagadi waar hy die dood van ’n San-leier en moontlike polisiegeweld moet ondersoek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Daar loop Beeslaar hom in ’n hengse gemors vas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Boonop kry hy ’n nuwe kollega: kolonel Koekoes Mentoor, ’n hardekop knorpot wat saam met hom deur die moeras van politiek, mites en moorde moet loop.

Weer een van daardie wat jy nie gaan neersit voordat hy nie dwarsdeur gelees is nie …

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Uitgewersprys R250
rooi rose R225

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

4 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

4 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

4 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.