Tussen Ons Seisoen 2 Episode 8: Vroue as sikliese wesens met Eleen Polson

Tussen Ons Seisoen 2 Episode 8: Vroue as sikliese wesens met Eleen Polson deur Mariette Snyman

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Mariette Snyman is ʼn bekroonde spesialis-joernalis by rooi rose.
Eleen Polson

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie.  Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:

Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Tussen Ons Seisoen 2 Episode 8: Vroue as sikliese wesens met Eleen Polson

In ons samelewing is die verwagtig dat ons produktiwiteit voortdurend sal styg, dat ons meer geld sal verdien, dat ons beter verhoudingsmaats sal word – maar eintlik is ons sikliese wesens. Nes ons maandstonde wys dat ons liggame ‘n hormonale siklus het, het ons verhoudings en lewensfases ook dikwels ‘n begin, middel en einde – en elke einde is ‘n nuwe begin. Insig in hierdie siklusse help ons gelukkiger leef.

MARI (Mandala Assessment Research Instrument) http://mari-sa.co.za/
Eleen Polson is ‘n voorligtingsielkundige: www.eleenpolson.com , tel 072 212 1719

Lees ook hier om meer oor Eleen te leer.

As jy gehou het van Tussen Ons Seisoen 2 Episode 8: Vroue as sikliese wesens met Eleen Polson, loer hier:

Meer oor Tussen Ons

Jy is mooi nes jy is! In Tussen Ons seisoen 2 gesels rooi rose-joernalis Mariette Snyman met kundiges en inspirerende vroue oor hoe jy gelukkiger kan voel in jou lyf – ongeag jou ouderdom, agtergrond of liggaamstipe. Vir meer inligting besoek rooirose.co.za of e-pos rrradio@caxton.co.za

Luister gerus na ons vorige seisoen van Tussen Ons, waar ons oor gelukkige verhoudings en seksuele gesondheid gesels

Het jy geweet?

Ons het nog heerlike podsendings waarna jy kan luister! Hier is wat voorlê en luister solank na die volgende:

Tee  & Taai Toffies

Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Stander gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.

Botox, Barbies en Bietse

In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!

#rrWenk: Jy kan gerus met oorfone luister

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.