kategorieë: Wenke

Ons lief L’Oreal se wonderolie

L’Oréal se nuwe Age Perfect Cell Renew-velsorgreeks is nou in SA beskikbaar.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Ons vertel jou ’n bietjie meer oor die reeks se ster-produk, L’Oreal Paris Age Perfect Extraordinary Face Oil.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die olie beloof intense voeding vir jou vel, asook ’n stralende tekstuur.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

’n Unieke gesig-olie wat 8 verskillende olies bevat:

1. Laventel – wat antioksidante bevat
2. Marjolein – anti-bakteriële eienskappe
3. Roosmaryn – anti-bakteriële eienskappe
4. Geranium – het ’n strelende effek op die vel
5. Roos – om die toon en tekstuur van die vel te verbeter
6. Kamille (Chamomile) – het ’n kalmeerende effek op die vel
7. Lemoenskil – beskerm die kollageen in jou vel
8. Lavandin – bevorder die vel se eie kollageen en elastien

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Jy kan die olie in die oggend gebruik, en/of saans voor jy gaan slaap. Die aromatiese olie ruik vars en het nie ’n skerp geur nie, die tekstuur is wonderlik lig en absorbeer vinnig, en my vel voel nie olierig nie.

Gebruik die wonder-olie saam met die nuwe L’Oreal Paris Cell Renew-reeks:

L’ORÉAL PARIS Age Perfect Cell Renew Day Cream
L’ORÉAL PARIS Age Perfect Cell Renew Night Cream
L’ORÉAL PARIS Age Perfect Cell Renew Serum

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.