kategorieë: Wenke

Nuwe Sorbet van The Body Shop

The Body Shop het ’n nuwe reeks lyfrome bekendgestel, “The Body Shop Sorbet”.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hierdie room is ’n ligte room wat vinnig in jou vel trek en laat nie ’n taai gevoel agter nie. Dit is vars en boonop is daar 4 verskillende geure beskikbaar: Strawberry, Mango, Satsuma en Moringa.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Dié sorbet-room bevat Soya-olie wat jou vel bevogtig en veral goed werk op droë en ouer velle.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

WENK: In die warmer somermaande kan jy jou “Body Sorbet” in die yskas hou om ekstra verfris te voel!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose
Tags: beauty

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.