kategorieë: KalenderOntspanning

Veuve Cliquot Masters Polo

Niks vuur drome en innovasie aan soos om uit te gaan en die wêreld te sien nie. Dit is dié viering van lewenslus wat in die hart is van House Veuve Cliquot se erfenis lê. Dit is die opwinding van reis en die sien van nuwe en interessante plekke wat aan die #ClicquotJourney (tema van 2017 se Veuve Cliquot Masters Polo in KAAPSTAD) lewe gee.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die populêre polo en sosiale gebeurtenis van die jaar, tans in sy sewende jaar, vier die sport van koninklikes gekombineer met uitstekende sjampanje. Sosiale vlinders en die crème de la crème van bekendes sal saamkom by Suid-Afrika se mees gesogte Polo-landgoed, Val de Vie Estate, op Saterdag 4 Maart 2017 om te aanskou hoe internasionale polo-spelers kompeteer vir die gesogte Veuve Cliquot Master Polo-beker.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Met vanjaar se #CliquotJourney-tema kan gaste uitsien om kos te proe wat geïnspireer is deur ikoniese stede waarna die Yellow Label sjampanje-etiket reis – soos Los Angeles, Tokyo, Parys, London, New York en Kaapstad om maar net ’n paar te noem – alles sal natuurlik geniet word saam met Veuve Clicquot-sjampanje. Val de Vie-landgoed sal ook in verband met die tema getransformeer word om te verseker dat gaste ’n reis van die sintuie rondom die wêreld ervaar  sonder om die skilderagtige Paarl/Franschoek-vallei te verlaat.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kaartjies is beskikbaar by Computicket. Besoek die webwerf by http://vcmasterspolo.co.za of kontak vir VIVIDLUXURY op 021 465 2312 of masi@vividluxury.co.za

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje
Tags: dagboek

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.