kategorieë: KalenderOntspanning

Korreltjie Kantel

Meer oor Korreltjie Kantel

Drie onverwagse musiekgroepe kom bymekaar om Ingrid Jonker se liefdesgedigte te verwerk en opnuut weer te gee. Hierdie gedigte word verweef met musikale vertolkings van André P Brink en Ingrid Jonker se liefdesbriewe aan mekaar in die sestigerjare. ’n Hartroerende en intieme weergee van verlange, verbondenheid, vernietiging en die vreeslose verrukking van die liefde.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Na ’n suksesvolle debuut op RSG se Radio Kunstefees en optredes by Woordfees en KKNK in 2016, word die musiekteaterproduksie Korreltjie Kantel, verder verwerk vir die verhoog. RSG en Illuminar Produksies span hul kragte saam vir die opname en bekendstelling van dié nuut-verwerkte Korreltjie Kantel in 2017.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die CD word ekskulsief op RSG vrygestel, waarna dit gevolg sal word deur ’n landwye toer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Besonderhede

• Wat: Korreltjie Kantel CD bekendstelling
• Waar: Die Boer (Chenoweth Street, Durbanville)
• Kaartjies: R130
• Besprekings: 021 979 1911
• Deure open om 18h30 en die optrede begin om 20h30.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Besoek die Facebookblad vir meer besonderhde.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.