Dit is die 2017 Invictus-spele in Toronto en Prins Harry, die stigter, woon dit by. Daar is onlangs ’n video vrygestel waarin Harry tydens die vlugbal-wedstryd tussen Denemarke en die VSA langs een van sy vriende, die Paralimpiese atleet David Henson, se vrou en tweejarige dogtertjie sit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hy was besig om met sy ander buurman te gesels toe die klein Emily Henson haar handjie in sy sak springmielies gedruk het. Hy het daarna vir haar ’n paar happies gevoer en met haar gespeel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kyk net hierdie skattige video van TIME Magazine
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…
Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…
Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika- …
Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…
Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.