Gebakte kaas met gekarameliseerde vye
Eiers gevul met aspersies en bloukaas
Gebraaide lam-en-perskesosaties
~
Vingerhappies hoef nie vaal en vervelig te wees nie. Hier is ’n spyskaart vir ’n feestelike, vullende, vingerhappie-Kersete. Deur Vickie de Beer en San-Marie Kotze.