Vinnige framboosroomys
Serves: Genoeg vir 2 liter
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 2 liter goeie vanieljeroomys
- 250 ml (1 k) framboos-coulis
Instructions
1 Laat die roomys by kamertemperatuur effens sagter word en skep in ’n groot pan soos ’n oondpan uit.
2 Roer die coulis deur die roomys, maar moenie heeltemal deurmeng nie. Maak die roomys met kleefplastiek toe en sit terug in die vrieskas tot dit heeltemal gevries is.
3 Sit met ekstra frambose en kruisementblaartjies voor.
Rooi Rose
Lees Meer
Franse roosterbrood met bloubessies
05/03/2024
Ryspoedingyslollies met geroosterde klapper
20/02/2024
Amasi en sjokoladekoekie-roomys
24/01/2024