kategorieë: Wenke

Meer oor: Selluliet

’n Kombinasie van faktore soos waterretensie, vetselle onder jou vel en slegte veltekstuur speel hier ’n rol. Al oefen jy hoe baie, eet hoe gesond en handhaaf ’n normale gewig, kan selluliet steeds ontwikkel en hardnekkig bly klou, sê dr. Maureen Allem, stigter van Skin and Body Renewal in Kaapstad. ’n Multidissiplinêre benadering, van salon- tot tuisbehandelings en leefstylveranderinge is nodig om selluliet te verminder.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Voorkom selluliet só:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • Vermy vet, koolhidrate en sout en sluit meer vesel by jou dieet in, sê dr. Allem.
  • Gereelde kardiovaskulêre oefening (minstens drie keer per week) is ook noodsaaklik om die voorkoms van selluliet te verminder, want dit help om gifstowwe uit te skei,” sê Jody Hyam, kommunikasiehoof van Clarins.
  • Stres minder! ’n Stresvolle leefstyl lei tot ’n verhoogde afskeiding van streshormone, soos adrenalien en noradrenalien wat ’n rol speel in die vervaardiging van selluliet, verduidelik dr. Allem.
  • Ons sê, probeer joga om spanning te verlaag.
  • Hou op rook, dis net nog ’n gifstof wat selluliet veroorsaak.
  • Beweeg, moenie te lank stilsit of staan nie. Loop ook gereeld by die werk rond.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.