kategorieë: Gesondheid

Watter suikers is fruktose-vry?

Fruktose-vrye versoeters is vrylik beskikbaar. Ons lys hier wat is fruktose-vry… en wat is propvol fruktose.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

As jy fruktose-vry wil eet

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Kies kosse met hierdie versoeters Want kosse en versoeters hiermee het fruktose
Glukose, malt syrup, polydextrose, sucralose, corn syrup, Hulett’s Sugalite (met dekstrose), Huletts EquiSweet with Sucralose (met sukralose), Huletts EquiSweet Classic (met aspartaam)
Sorbitol, xylitol en die ander suikeralkohole
Invert sugar, sucrose, HFCS, high fructose corn syrup, fructose, oligofructose, fruit juice (enige soort), fruit juice extract, fruit juice concentrate, fruit juice crystals, golden syrup, yellow sugar, brown sugar, caramelized sugar, castor sugar, dulce de lec (kondensmelk), palm sugar, coconut palm sugar. Sorbitol, xylitol en die ander suikeralkohole word na fruktose afgebreek.

* Lees ook die artikel Is Fruktose die vyand? op bl. 138 van die Mei 2014-uitgawe.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Binnelanders-nuweling, Deoudoné van der Merwe

Jy kan dalk dink Deoudoné van der Merwe se TV-loopbaan het laas jaar met ’n…

3 days Gelede

Verruklike winterpizza

Verruklike winterpizza met gekaramelliseerde uitjies, crème fraîche, orego en tiemie. Resep deur Vickie de Beer

3 days Gelede

Nuutste beperkte hoeveelheid wyn-etiket van KWV se The Mentors

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts en verskaf. The Mentors Limited Edition Tempranillo 2021 is…

3 days Gelede

Ivan en Donnalee stel nuwe kykNET-reeks bekend

Die aarde het ’n jaar nodig om een keer om die son te beweeg. In…

4 days Gelede

Oogsiektes onder die vergrootglas: Wat jy moet weet

Deur Christa Swanepoel Oogsorg begin reeds van geboorte af. Pas ná geboorte moet ’n pediater…

4 days Gelede

Die beste eierbroodjie

Die beste eierbroodjie Lees ook: Spek-en-eier-pasta

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.