kategorieë: KalenderOntspanning

Wat jy nou moet weet oor KAMERS/Makers se herfsskoue in Kaapstad en Johannesburg

WEN kaartjies na KAMERS/Makers se herfsskoue in Kaapstad en Johannesburg inligting verskaf. Foto’s: Charl du Preez en Nicky Myburgh

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die KAMERS/Makers-mark in Kaapstad, wat 26 – 29 Maart 2020 sou plaasvind, is uitgestel (nie gekanselleer nie!) as gevolg van die regulasies rondom die COVID-19-virus.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Alle vooraf-gekoopte aanlynkaartjies sal terugbetaal word.

Die skeppers en plaaslike entrepreneurs gaan geraak word deur die huidige situasie en KAMERS/Makers belowe om dié ontwerpers te ondersteun deur kreatiewe en innoverende oplossings te vind om hulle aan te hou ondersteun in hierdie moeilike tyd.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Aan die lojale KAMERS-ondersteuners: vir nou, koop aanlyn! Gebruik gerus KAMERS se aanlynplatform – daar gaan baie opwindende dinge plaasvind oor die komende maand. PLUS jy ondersteun klein, plaaslike ondernemings in ’n moeilike tyd.

Dus, KAMERS/Makers Kaapstad – aanlyn? Hou hulle dop! Klik hier om na hul aanlyn-winkel toe te gaan.

Vir meer inligting, besoek www.kamers.co.za

Die Johannesburg-skou sal steeds plaasvind soos beplan.

WEN kaartjies na KAMERS/Makers se herfsskoue in Kaapstad en Johannesburg

KAMERS/Makers Johannesburg

Wanneer: 23 -27 April

Waar: St David’s Marist, Inanda, Sandton

WEN kaartjies na KAMERS/Makers se herfsskoue in Kaapstad en Johannesburg

Toegang:

Kaartjies: R70 by plankton.mobi or R100 by die deure

Daar is ook opsies beskikbaar vir multi-dag-kaartjies, studente en pensionarisse.

Jou kaartjie sluit in ’n gratis KAMERS/Makers-inkopiesak, ’n lekkerleestydskrif en ’n Consol Glass-waterbottel.

Vir meer inligting, besoek www.kamers.co.za

Op sosiale media: @kamersvol | #KAMERS2020

En koop enige tyd van die jaar by shop.kamersvol.com

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.