Ons toets: Eylure Brow control and shape gel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hierdie jel is absoluut perfek vir my. Ek sukkel al lank met my wenkbroue en dit kan soms baie vernederend wees vir mense met dieselfde probleem.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Probeer hierdie produk as jy sukkel met wenkbrou-haartjies wat nie op hul plek wil bly nie. Voorheen het ek probeer om dit in te waks, maar ongelukkig het dit ook nie gewerk nie. Op die oomblik gebruik ek net ’n uitpluk tangetjie om hier en daar ’n paar haartjies uit te pluk en dan wend ek hierdie jel aan! – Greta Gericke, Dekor-assistent
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…
Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…
Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika- …
Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…
Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.