Baie vroue kla oor vaal gelaatstrekke en wens hulle vel kan weer glansend lyk. Skoonheidskenner, Isabel Roos, gee raad vir ’n glansende voorkoms.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Daar is deesdae heelwat behandelings wat vir jou ’n gladder voorkoms sal gee:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Afskilfering (peels)
Mikrodermabrasie
Laser-behandeling
Needling
Al hierdie behandelings sluit ’n goeie velsorgroetine in wat tuis gevolg moet word. My raad sal wees om ’n deeglike vel-analisete doen waar ’n somatoloog die verskillende opsies vir jou spesifieke vel aan jou bekend sal maak.
Baie van hierdie behandelings word ook net in die wintermaande gedoen omdat dit sonsensitief is. Dit is ook belangrik om ’n gesonde dieet te volg en genoeg water op ’n daaglikse basis te drink.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…
Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…
Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika- …
Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…
Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.