1 Voeg die saadjies van 1 vanieljeboontjie by die stroop, of gebruik 15 ml (1 e) baie goeie ekstrak, soos Madagaskar- vanielje-ekstrak. Koffielikeurstroop Botterversiersel 1 Roer die eierwitte, suiker en ’n bietjie sout aanhoudend in ’n metaalbak oor ’n kastrol met kokende water tot die suiker opgelos is. 1 Verwerk die aarbeie en strooisuiker in ’n voedselverwerker. Vou die puree in die botterversiersel in.Aarbeikolwyntjies
Ingredients
Instructions
2 Verhit weer tot deurwarm en verf oor die kolwyntjies.
1 meng 30 ml (2 e) Bailey’s koffielikeur met 125 ml (½ k) basiese vanieljestroop.
2 verhit weer tot deurwarm en verf oor die sjokoladekolwyntjies.
2 Vryf die mengsel tussen jou vingerpunte om seker te maak dat al die suiker opgelos is. Haal af.
3 Klop die mengsel in ’n elektriese menger met ’n ballon-klitser tot stywe punte vorm.
4 Vervang die ballonklitser deur die spaantoestel. Voeg die botter eetlepelgewys by en klop goed ná elke byvoeging. Die mengsel kan geskif lyk, klop net verder.
5 Voeg die vanieljegeursel by en meng goed deur.
6 Verdeel en geur soos benodig, of andersins kan die versiersel in ’n lugdigte houer verseël word en sowat 3 dae in die yskas gehou, of vir ’n maand gevries word.
7 Ontdooi by kamertemperatuur en spuit met ’n spuitsak met die sterpunttuit op die kolwyntjies.
2 Sny doppies uit die bokant van elke kolwyntjie en vul die gaatjie met ’n eetlepel aarbeikonfyt. Sny die doppie gelyk onder en sit weer op die gaatjie.
3 Spuit die aarbeiversiersel met ’n spuitsak met die sterpunttuit op die kolwyntjies.
4 Eindig met twee dun gesnyde skyfies aarbei op elkeen.