kategorieë: Skoonheid

Agter die skerms: Lyk goed op foto’s

Ons wil almal graag mooi lyk op foto’s en daar moet gewoonlik ’n hele paar opsies geneem word voordat daar een is waarmee ons tevrede sal wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die regte styl hare, regte produkte en om reg op foto’s te poseer kan ’n groot verskil maak as jy mooi wil lyk op foto’s. Maak seker jy kry die Desember 2017-uitgawe van rooi rose (nou op die rakke) sodat jy presies kan weet wat om te doen. Ons skoonheidspan deel 26 wenke wat jou sal help om op jou mooiste te lyk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Wenk 17: ’n Verbloemer onder die oë is baie belangrik. Vir ons fotosessies word alle modelle met dié produk gedokter. Al het jy nie donker kringe nie, val daar skaduwees onder jou oë, wat veral op foto’s sigbaar is. Cheryl Parker (grimeerkunstenaar) sê jy moet die verbloemer nie te dik aanwend nie, want dit kan plooie beklemtoon. “Begin lig en wend eerder meer aan indien nodig.:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kyk hier na die agter die skerms-foto’s

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die span

Fotograaf: Kristina Stojilkovic van Birds on a Wire
Model: LouLou van Fushion
Hare & Grimering: Cheryl Parker van Supernova
Skoonheidsredakteur: Suzanne Kotzé
Skoonheidsassistent: Corné Greeff

Ons het die foto’s by die Inyoni Tropical Surf Village in Atlantis geneem. Kontak vir Rob McClelland by info@locationgallary.co.za vir meer inligting.

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Kristen Raath oor haar snaaksste, en vernederendste, oomblik op die stel van Wyfie

Dié toekennings, wat deur Screen International aangebied word, word op 20 Mei 2024 in Cannes, Frankryk, uitgedeel.…

4 hours Gelede

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

1 day Gelede

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 weeks Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 weeks Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 weeks Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.