Het jy al ooit gewonder wat is droë sjampoe en hoe werk dit? Ons verduidelik:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }’n Droë sjampoe raak onstlae van oortollige olie op jou haarwortels, sonder enige water. Dit is ’n vinnige sproei wat jou hare vars en verfris laat voel, boonop gee droë sjampoe ekstra volume aan jou hare!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Batiste se droë sjampoe werk perfek wanneer jy nie tyd het om hare te was nie, soggens voor werk, as jy verslaap het of selfs ná ’n gim-sessie, perfek vir die besige vrou!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hoe werk dit:
Wanneer jy die droë sjampoe aan jou wortels spuit en masseer, absorbeer dit enige oortollige olie op jou hare.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Hoe wend ek dit aan?
Stap 1
Skud die botteltjie Batiste Dry Shampoo en spuit dit aan jou hare se wortels (hou die botteltjie sowat 30cm van jou hare af).
Stap 2
Masseer nou deur jou hare en wortels met jou vingerpunte
Stap 3
Borsel deur jou hare en siedaar, varser, skoner hare in ’n japtrap.
Kyk ook hier na die stap-vir-stap video.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.