kategorieë: Wenke

Velwenke vir die winter

Winterwenke vir jou vel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Baie van ons sukkel met ons vel gedurende die koue wintermaande. Komunikasiebestuurder van Dermalogica, Sonette Donker, gee raad:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Moenie vergeet om steeds jou daaglikse sonskerm aan te wend nie, die UVA-sonstrale, ook bekend as  “Verouderingstrale” kan steeds jou vel penetreer. Dit kan moontlik pigmentasie, plooie en selfs velkanker veroorsaak. Gebruik ’n minimum van SPF 15.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Wend meer gereeld ’n gesigmasker in die winter aan, nie net een keer per week nie, maar twee tot drie keer. Dit sal verseker dat jou velversperring in plek is en jou vel ook so meer beskerm is.

As jy daagliks jou vel afskilfer, doen dit eerder een keer per week, dit sal keer dat jou vel minder sensitief raak in die winter.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Besoek steeds ’n skoonheidsalon in die winter, jou skoonheidsterapeut sal meer aktiewe bestanddele op jou vel gebruik wat jou vel sal voed tydens koue wintermaande.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

21 hours Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.