kategorieë: Wenke

Gebruik só droë sjampoe

Het jy al ooit gewonder wat is droë sjampoe en hoe werk dit? Ons verduidelik:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

’n Droë sjampoe raak onstlae van oortollige olie op jou haarwortels, sonder enige water. Dit is ’n vinnige sproei wat jou hare vars en verfris laat voel, boonop gee droë sjampoe ekstra volume aan jou hare!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Batiste se droë sjampoe werk perfek wanneer jy nie tyd het om hare te was nie, soggens voor werk, as jy verslaap het of selfs ná ’n gim-sessie, perfek vir die besige vrou!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hoe werk dit:

Wanneer jy die droë sjampoe aan jou wortels spuit en masseer, absorbeer dit enige oortollige olie op jou hare.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hoe wend ek dit aan?

Stap 1

Skud die botteltjie Batiste Dry Shampoo en spuit dit aan jou hare se wortels (hou die botteltjie sowat 30cm van jou hare af).

Stap 2

Masseer nou deur jou hare en wortels met jou vingerpunte

Stap 3

Borsel deur jou hare en siedaar, varser, skoner hare in ’n japtrap.


Kyk ook hier na die stap-vir-stap video
.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Kristen Raath oor haar snaaksste, en vernederendste, oomblik op die stel van Wyfie

Dié toekennings, wat deur Screen International aangebied word, word op 20 Mei 2024 in Cannes, Frankryk, uitgedeel.…

7 hours Gelede

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

1 day Gelede

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 weeks Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 weeks Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 weeks Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.