kategorieë: Ontspanning

Eet en kuier by Jenda

Baie na aan die ingang van die Teatro by Montecasino is die nuwe restaurant Jenda, die perfekte plek om voor of na ’n vertoning iets te kry om te eet of ’n lekker glasie wyn te drink. Die spyskaart spog met ligte etes om te deel, soos garnale met lemmetjie en brandrissie of geroosterde salm met suurlemoen en mayonnaise. Die kos en restaurant-uitleg is perfek ontwerp vir sosiale etes en lang kuiers.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Jenda is deel van die groep, Tsogo Sun, wat verlede jaar R3,2 miljoen by die Nederburg en Kaapse Wynmakersgilde-veiling spandeer het. Daardeur kan Jenda met ’n spesiale versameling wyne spog. Die wyn word in ’n mooi houtkelder vertoon, en ’n wynproekamer aan die bokant van die restaurant word gebruik vir diegene wat in privaatheid wil wyn proe.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vir meer inligting gaan loer gerus by Jenda se webblad.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.