kategorieë: Sukses en geldJou lewe

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na ‘n kort tydperk van laai, het jy dalk ‘n probleem met jou battery.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Met vandag se slimfone is daar geen manier om jou battery te vervang soos ons in die 2000’s gedoen het nie. Nou sal jy jou foon moet inneem om herstel te word, of erger nog, ‘n nuwe foon kry.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hieronder is ‘n lys van foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai, volgens Batteries Shack.

Jy laai jou foon oornag

Soms kan ons vergeet om ons fone betyds vir die volgende dag te laai en kies dan om dit oornag te laai. Dit is ‘n nee-nee.

Die meeste slimfone het litiumioonbatterye wat tot oorverhitting kan lei. Oorverhitting kan die battery se kapasiteit verminder. Dus, as jy jou foon vir ‘n lang tydperk laai, sal jou battery oorverhit.

Jy gebruik kragbanke van namaak-handelsmerke

Volgens Batteries Shack is dit een van die slegste dinge wat jy aan jou foon kan doen. Jy sal nooit konstante stroomspanning op jou battery kry as jy laai-toestelle van onbetroubare handelsmerke gebruik nie.

Wenk:

Vir Android-gebruikers, skakel jou foon af, prop jou kragbank in en wag totdat dit klaar is.

Vir iPhone-gebruikers, sluit jou skerm en los jou foon om te laai.

Jy gebruik verskillende laaier-handelsmerke en kabels

As jy ‘n handelsmerk laaiers en kabels gebruik wat verskil van jou foon, verander dit die stroomsterkte en spanning wat na jou battery vloei.

Dit kan veroorsaak dat jou battery oorverhit, ‘n verlies aan kapasiteit of erger nog, ‘n brand.

Hier is ‘n fout om te vermy soos verduidelik deur Out of Warranty.

Jy hou jou foonkassie (cover) aan terwyl dit laai

Ja, omhulsels beskerm ons fone, maar nie terwyl hulle laai nie.

Ons fone straal hitte uit wanneer dit ingeprop is. As ons dus ons foonkassie aanhou, hou ons die hitte vas wat na ons battery terugvloei.

Lees ook: Wat sluit jou reisversekering regtig in?

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Hoe gedrukte foto’s jou kind se waarde bevestig

Hoe gedrukte foto’s jou kind se waarde bevestig versorg deur Mariette Snyman. Foto's Pexels “Gedrukte…

13 hours Gelede

Die regte medisyne vir verkoue

JY KAN jou seer keel en koors self dokter én stukke beter voel. Ons wys…

17 hours Gelede

Wynproe en stap: Die nuutste ervaring by Blaauwklippen

Woorde en foto’s: Clifford Roberts Ek wil glo dat, soos ek, elke nuwe staptog met…

1 day Gelede

Ontdek die topervaring waar alles met Club Med ingesluit is

As jy nie die konsep ken nie, stel ons jou graag daaraan bekend: Dis ’n…

2 days Gelede

Ons Moedersdaggeskenkgids: Kreatiewe geskenke wat wys jy gee om

rooi rose intekening Teken in of hernu jou intekening op die gedrukte weergawe vir net…

2 days Gelede

Kristen Raath oor haar snaaksste, en vernederendste, oomblik op die stel van Wyfie

Dié toekennings, wat deur Screen International aangebied word, word op 20 Mei 2024 in Cannes, Frankryk, uitgedeel.…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.