Voorverhit die oond tot 180 °C en spuit ’n bakplaat met kleefwerende kossproei. 1 Sif die meel, sout en koeksoda in ’n middelslag-mengbak. Maak die deeg aan soos hierbo maar vervang die witsjokolade, bosbessies en pekanneute deur 230 g donkersjokolade, ruweg gekap of ... 230 g witsjokolade, ruweg gekapGesonde rotskoekies
Ingredients
Instructions
2 Room die botter tot sag en voeg die eier by. Voeg die gesifte droë bestanddele by en meng goed.
3 Meng die klapper, sjokolade, neute en bosbessies by.
4 Skep lepels vol van die deeg met 2 teelepels op die bakplaat. Bak vir 15-20 min. tot die koekies verkleur. Sit op ’n afkoelrak en laat heeltemal afkoel.
5 Smelt die res van die sjokolade en drup die gesmelte sjokolade met ’n lepel oor die afgekoelde koekies.
6 Laat staan vir 10 min. tot die sjokolade hard en droog is en bêre die koekies in glashouers.Nog idees: Donker rotskoekies
100 g amandelvlokke
100 g dadels, in stukkies gesny
100 g ekstra donkersjokolade vir versierTropiese rotskoekies
100 g grondboontjies, ruweg gekap
100 g droë mango en pynappel, in stukkies gesny
100 g ekstra witsjokolade vir versiering