Met ons maklike resepte en kortpadwenke hoef jy nie meer ure lank kaalvoet voor die stoof te staan of met die ‘Wat eet ons vanaand’-vraag te worstel nie. Hierdie gesonde, smaaklike etes is die ideale uitweg vir almal wie se dae te vol is. En terwyl jy nou aan die kook is, kan jy netsowel ’n bietjie meer kos maak en daarvan vries. Met Vickie de Beer se planne verskyn die kos volgende keer ook sommer in ’n nuwe gedaante op tafel.
Ons deel 20 resepte vir vier weke se weeksaande.
Week 1
4 Volstruisburgers met tzatziki
5 Geurige tamatie-en-wors-gebak
Week 2
1 Soutdeeg met ’n heerlike sampioenvulsel
2 Geurige hoenderkerrie in ’n ander gedaante
3 Hoenderkerriepasteie in ’n ander gedaante
4 Staatmaker-viskoekies in ’n ander gedaante
5 Gebakte vispannekoekies met ’n geurige kaassous
Week 3
3 Gebakte tamatie-en-lamsvleis
4 Grondboontjie-en-vark-roerbraai
Week 4
2 Geroosterde hoender met baba-aartappels