kategorieë: Wenke

Doen-dit-self: Sonsondergang-naels

In die winter sien ons van die mooiste sonsondergange nog! Ons is deur Essie geïnspireerd om hierdie sonsodergang-mani te probeer:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dit het jy nodig:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

’n Grimeersponsie (die driehoekige sponsies werk die beste)
Essie Naellak kleure in Good as Gold; Meet me at Sunset; Fifth Avenue

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }



Stap 1

Wend ’n basis-lagie aan jou naels, dit beskerm jou naels en laat jou manikuur ook langer hou!

Stap 2
Wend een lagie van die Essie skakering “Good as Gold” op jou naels en wag totdat dit droog is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Stap 3
Wend nou op jou grimeersponsie ’n lagie van die volgende Essie skakerings aan: “Good as Gold” gevolg deur “Meet me at Sunset” daarna: “Fifth Avenue”. Laat die verskillende skakerings in mekaar loop om ’n  “ombre” effek te verkry.

Stap 4
Druk sagkens die spons 1/4 van jou naelbed af op jou nael. Druk saggies op elke nael.

Stap 5
Seel jou pragtige sonsondergang-ontwerp met ’n bo-lagie.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose
Tags: beauty

Onlangse plasings

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

22 hours Gelede

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 weeks Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 weeks Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 weeks Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 weeks Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.