kategorieë: Wenke

Ons lief Essie se winterskakerings

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Shearling Darling

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Dié pragtige rooi skakering is geïnspireer deur Essie Weingarten se besoek aan Aspen saam met haar man. Dit herinner haar aan heerlike rooi fluweel-kolwyntjies en ’n snoesige kuier om ’n kaggelvuur.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Warm and Toasty Turtleneck

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hierdie skakering is geïnspireer deur die pragtige winterslig, wat sag en vreedsaam lyk terwyl mens warm in die huis sit en ontspan.

Toggle to the Top

Dié sprankelende skakering is ontwerp omdat daar soveel rooi skakerings tydens Kerstyd in New York verskyn.

Parka Perfect

Hierdie groen-blou skakering is geïnspireer deur groen bome wat bokant die sneeu uitsteek.

Sable Collar

Geïnspireer deur ’n perd se sprankelende pels in die son (ook tydens Essie se besoek aan Aspen).

Mind Your Mittens

Hierdie pragtige blou-grys kleur is geïnspireer deur Essie se gunsteling “mittens” (handskoene) wat sy op koue wintersdae in New York dra.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.