kategorieë: Wenke

Kry ’n franse manikuur met Tip Top

Tip Top wys ons hoe om die perfekte Franse manikuur te kry. Al wat jy nodig het is ’n basis-lagie, naelplakkers (of kleefband), wit naellak, en deursigtige pienk naellak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write('
'); }

1. Wend ’n basis-lagie aan en wag totdat dit heeltemal droog is
2. Gebruik nou jou naelplakkers (of kleefband as jy nie pakkers het nie)
3. Sny die kleefband in dun stukkies
4. Wend nou die kleefband aan elke nael, en gebruik die natuurlike kurwe van jou nael as ’n gids
5. Verf die wit naellak op die punte van jou naels. Wees versigtig om nie oor die hele stukkie kleefband te verf nie, laat dit droog word
6. Trek nou die kleefband baie versigtig af
7. Maak jou naelvliesies skoon
8. Verf nou bo-oor jou nael met die deursigtige pienk skakering

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Gebruik Tip Top se French Manicure Set, dit sluit alles in wat jy nodig het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.