Dr Willie Visser, hoof van Dermatologie by die Universiteit van Stellenbosch, verduidelik die belangrikheid van vitamiene en anti-oksidante vir ons vel:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Anti-oksidante is vitamiene wat die gevaarlike suurstofradikale wat deur UV-lig en omgewingsbesoedeling veroorsaak word, neutraliseer. Dit beskerm ons teen die newe-effekte van UV-strale, soos sonskade en veroudering van die vel. Die beste manier om ’n hoë konsentrasie hiervan in te kry, is deur dit op die vel aan te wend. Daar is tans talle produkte op die mark wat vitamien C en E bevat, hoewel die belangrikste vorm van beskerming, sonbeskerming is. Dit help nie jy fokus op anti-oksidante, maar gebruik nie sonblok nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.