Nostalgiese spyskaart vir Kersfees deur Vickie de Beer. Bygestaan deur Julia van Marseveen en Jana van Sittert. Foto’s: CRPhotographic.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Oorlaai ’n kuiertafel met die lekkernye wat jy gemaak het: mooi kransbrode, ingemaakte vye en pere, pruimblatjang en ’n lieflike eend-en-lemoenterrien. Rond jou feestafel met ’n verskeidenheid kase af.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Eend-en-lemoenterrien
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Olyfolie-kransbrode
Asemrowende varkrol met vinkel en bloubessiepansous
Brandewynwortels
Heel gebakte blomkool
Fantastiese vye-en-roosmarynkoek
Allerlekkerste suurlemoen-en-amandelkoekies
Hier is nog heerlike Kersspyskaarte:
Lees ook:
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.