kategorieë: ReisOntspanning

Pootjie jou skoene jou wanneer jy bestuur?

Pootjie jou skoene jou wanneer jy bestuur? deur Anet Schoeman

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Pootjie jou skoene jou?

Navorsing wat die Britse AA gedoen het, het gewys dat meer as ’n kwart van bestuurders probleme met hul skoeisel het.

Plakkies haak aan die vloermatjie as jy die koppelaar, rem of versneller los. Die buigbare sool gee jou ook nie genoeg hefboomkrag om met krag te rem nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

20% van vroue ervaar probleme het hoë hakke, maar die meerderheid het gesê hulle hou ’n paar plat skoene in die motor waarmee hulle bestuur. Moenie die hakskoene onder jou voete laat lê waar dit onder pedale kan inrol nie.

Hou ’n lap in die motor waarmee jy nat skoene se sole kan afdroog wanneer dit reën sodat jou skoene nie van die pedale afglip nie.

In Suid-Afrika is daar geen wetgewing oor skoene vir bestuurders nie, maar toe skoene bly die beste opsie. Skoene met leersole is ’n goeie keuse en oefenskoene is ook ’n wenner.
Dit kan selfs jou voete in minder ernstige botsings beskerm.

Lees ook:

11 tekens wat wys dis tyd om stil te hou en te rus wanneer jy bestuur

Wees ’n geduldige bestuurder

6 maniere om gemakliker te reis

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.