Pynappel-mojitos
Serves: Genoeg vir 6
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 1 Skil 2 pynappels en sny in wiggies. Ryg op sosatiestokkies.
- Vir elke persoon:
- 2 Meng 45 ml (3 e) wit rum, 125 ml sodawater, die sap van ’n halwe lemmetjie en 30 ml (2 e) strooisuiker in ’n glas.
- 3 Eindig met gekapte ys, ’n paar kruisementblare en lemmetjiewiggies.
- 4 Sit ’n pynappelwiggie in elke drankie en skink dadelik.
Rooi Rose
Lees Meer
Stroperige pynappel-en-gemmer-poeding
24/04/2026
Suurlemoen-meringue-koek
22/04/2026
Spinasie-en-ricotta-kluitjies
16/04/2026

