By Prana & Co. kan jy menige behandelings ondergaan, daar is onder andere:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ons het die velspesialis gaan besoek om te sien wat hulle vir ons kan doen en in minder as ’n halfuur het hulle ’n hele paar letseltjies verwyder.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Tamarin van Dermagenix streef daarna om kliënte se selfvertroue te herstel deur letsels en vlekke te verwyder. Sy ondersoek eers die vel om te bepaal wat sy kan verwyder. Die masjien wat sy gebruik, stuur hoë frekwensie en hitte deur ’n klein metaalpunt wat teen die vel geplaas word. Dit vernietig die presiese weefsel, so die omringende area word glad nie beskadig nie. Die letsel is onmiddellik verwyder, veilig en doeltreffend. Die behandeling is vinnig en vele vlekke kan in een afspraak verwyder word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die beste deel is dat dit bekostigbaar is. Die behandeling en eerste konsultasie is in een, so daar word geen tyd en geld gemors nie. Die prys van die behandeling word deur tyd gemeet en dit word in ’n private kamer gedoen om jou gemak te verseker.
Besoek haar vir die verwydering van:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Vir meer inligting en foto’s besoek prana.co.za of bel hulle by 011 646 0407.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.