kategorieë: Leef gesondGesondheid

Verlig aambeie op die natuurlike manier

Verskeie aptekers bevestig dat daar n toename is in persone wat om hulp kom vra vir aambeie en gepaardgaande kondisies in Suid-Afrika. Volgens Mnr Pieter Herman, besturende direkteur by Alura Pharmaceuticals in Pretoria, is daar n defnitiewe toename in persone wat aambeie ontwikkel en erge pyn en ongemak verduur.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

PRESTO GEL is ’n natuurlike produk vir aambeie en anale toestande. Dit verlig die pyn, branderigheid, gejeuk en swelling wat met aambeie gepaard gaan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die aanwending van PRESTO GEL bring onmiddellike verligting en is baie doeltreffend om van simptome ontslae te raak, sê Herman. PRESTO GEL word reeds die afgelope tien jaar in 40 lande wêreldwyd gebruik en lewer uitstekende resultate.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

In Suid Afrika is PRESTO GEL die alternatief vir voorskrif medikasie wat duur is en slegs op voorskrif beskikbaar is.

ALOE VERA

“Navorsing het bewys dat ALOE VERA beskerming gee teen bakteriele infeksies wat die liggaam aanval. Die sagte weefsel in en om die anus word langduring blootgestel aan bakterie en liggaamsvloeistowwe wat inflammasie veroorsaak waar daar n swak plek of skeurtjie ontstaan. PRESTO GEL vorm n beskermende laag wat die aambeie beskerm teen verdere bakteriele aanvalle en terselfdertyd die genesingsproses van die liggaam  help om self te herstel.

Voorkoming is altyd beter. Die mees algemene oorsake van aambeie is:

Hardlywigheid, spanning tydens dermbeweging wat onnodige druk op die onderbuik plaas, diaree, vetsug, swangerskap, langdurige passiewe posisie soos lank sit op die toilet en ‘n lae-vesel diet. Dit veroorsaak dat die are in en om die anus abnormaal begin swel, wat pyn, brand, jeuk en bloeding tot gevolg kan he.

Chroniese diarree of hardlywigheid kan dinge vererger deur aanhoudende ontsteking van die anale en rektale (anorektale) weefsel te veroorsaak. Om lank op die toilet te sit, vererger net die probleem deur die membrane van bloedvate so dun te strek, dat hulle begin uitbult en /of bloei.

HOE WERK DIT?

Navorsing het bewys dat Aloe Vera beskerming verleen teen bakteriële infeksies wat die liggaam aanval. PRESTO GEL vorm ’n beskermende gel-laag wat die aambeie help om weerstand te bied teen verdere bakteriële blootstelling, terwyl dit terselfdertyd die liggaam se natuurlike genesingsproses bevorder.

AANWENDING

PRESTO GEL is beskikbaar as ’n salf en ’n setpil vir maklikke aanwending. Dit is geskik vir mans, vroue en kinders bo 12 jaar oud. Maar dis veral swanger vroue wat sal baat vind by die gebruik daarvan. Dit is 100% veilig en het geen newe-effekte nie. Gebruik die NAPPI-kode sodat dit deur jou mediese fonds gedek kan word.

PRESTO GEL is beskikbaar by Dischem, Clicks, Takealot en onafhanklike apteke landwyd.

Vir meer inligting, besoek gerus: www.prestogel.co.za

Lees ook: Sooibrand? Nóóit weer nie!

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Is dit hoekom jy maagpyn het?

Waar pyn jou maag? Die presiese plek waar jy die pyn ervaar, kan aandui wat…

2 days Gelede

Hoe om jou dogter groot te maak om sterk en vol selfvertroue te wees

In ons moderne wêreld, waar die uiterlike voorkoms blyk om al hoe belangriker te word,…

2 days Gelede

Sauvignon Blanc Dag op prettige manier gevier

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Dis hoe die Suid-Afrikaanse wynbedryf die afgelope naweek Internasionale…

2 days Gelede

Willem Botha se nuwe liedjie kry die partytjie aan die gang

Veelsydigheid is Willem se middelnaam, maar musiek bly sy passie. Hierdie enkelsnit is sy eerstevrystelling…

2 days Gelede

Lemoen-ontbytkoekies

Die koekies is heerlik klam en maklik om te maak. Jy kan hulle sonder die…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Nicole en Hennie Bosman oor ‘Wanderlus’ se jongste seisoen

Hennie en Nicole Bosman van Franschhoek, ’n paartjie wie se daaglikse lewe uit die see,…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.