1 Verhit die olie in ’n groot pan oor ’n hoë hitte, voeg die tamaties by en braai tot hulle oopbars. Skud die pan kort-kort.Tagliatelle met kersietamaties en tuna
Ingredients
Instructions
2 Voeg die sout, knoffel, ansjovis, kappertjiesaad en suurlemoenskil by en braai vir nog 3 min. Trek van die hitte af voeg die tuna in stukke, basiliekruid en mozzarella by.
3 Verdeel die pasta tussen 4 borde en skep die tamatie-sous oor.
4 Eindig met ’n skeppie pesto en gemaalde swartpeper.