kategorieë: Wenke

Meer oor: Chemiese Afskilfering

In die Junie 2014 uitgawe van Lapelle-tydskrif, verduidelik Dr Bradley Wagemaker (Mediese direkteur by LAMELLE-laboratoriums), meer oor chemiese afskilfering.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Wat is chemiese afskilfering?
Dit is ’n chemiese oplossing vir jou liggaam se natuurlike proses van vernuwing. Dit raak onstlae van ou selle om plek te maak vir nuwes. Met ander woorde, dit laat jou eie vel afskilfer sodat nuwe vel kan groei.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Wat is die doel van chemiese afskilfering?
Dit verwyder die lagie vel wat reeds beskadig is, dit genees letsels, verbeter die vel se fermheid en tekstuur,o en laat nuwe vel groei.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Watter velkwessies kan met chemiese afskilfering behandel word?
Aknee, veroudering van die vel en pigmentasie.

Wat is die verskillende tipes chemiese afskilfering?
1. Alpha – (meestal vrugtesure) Glycol-suur, melksuur
2. Beta – ’n Bietjie sterker as Alpha-sure, bevat salicylzuur
3. Retinol – Vitamien A reguleer die groei van velselletjies
4. TCA – Trichloroacetaatsure is baie sterker as bogenoemde en dring die vel dieper binne

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Oogsiektes onder die vergrootglas: Wat jy moet weet

Deur Christa Swanepoel Oogsorg begin reeds van geboorte af. Pas ná geboorte moet ’n pediater…

2 hours Gelede

Die beste eierbroodjie

Die beste eierbroodjie Lees ook: Spek-en-eier-pasta

3 hours Gelede

Is jy ’n perfeksionis? Hoe vind jy balans?

Deur Maretha Botes Perfeksionisme is ’n tweesnydende swaard. Aan die een kant motiveer dit jou…

19 hours Gelede

Besoek Stellenzicht se unieke ekowyn-pod vir ’n uitsonderlike wynproe-ervaring

Soos jy aankom, word jy deur welige wingerde en groen heuwels begroet. Die wyn-“pod” self…

22 hours Gelede

Geurige roerbraairys

Hierdie geurige roerbraairys kry die lekkerste dadel-en-sjerrie-hoender by.

1 day Gelede

Die beste gebruik van herfsblare in jou tuin

Die helder skakerings van oranje, rooi, geel en bruin blare gedurende die herfs is werklik…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.