kategorieë: Wenke

Meer oor: Vitamiene en anti-oksidante

Dr Willie Visser, hoof van Dermatologie by die Universiteit van Stellenbosch, verduidelik die belangrikheid van vitamiene en anti-oksidante vir ons vel:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Anti-oksidante is vitamiene wat die gevaarlike suurstofradikale wat deur UV-lig en omgewingsbesoedeling veroorsaak word, neutraliseer. Dit beskerm ons teen die newe-effekte van UV-strale, soos sonskade en veroudering van die vel. Die beste manier om ’n hoë konsentrasie hiervan in te kry, is deur dit op die vel aan te wend. Daar is tans talle produkte op die mark wat vitamien C en E bevat, hoewel die belangrikste vorm van beskerming, sonbeskerming is. Dit help nie jy fokus op anti-oksidante, maar gebruik nie sonblok nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.