Pamperlang jou vel met Hey Gorgeous

Deur slegs botaniese bestanddele te gebruik wat volhoubaar gevind en geoes is, inkorporeer Hey Gorgeous dit in gevorderde formules vir bewese uitslae wat spesifieke velsorgdoelwitte teiken.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die bestanddele is bekend daarvoor dat hulle tekens van veroudering teenwerk, droogheid voed en bevog, lyne en plooie opvul, aknee, merke en letsels verminder, en jou vel se natuurlike glans herstel. Hul bestanddele se oorsprong is vir ons baie belangrik. Hey Gorgeous kies gesertifiseerde organiese, plaaslike bestanddele wat volhoubaar vanaf betroubare verskaffers verkry is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hey Gorgeous sluit nooit enige bymiddels, skadelike sintetiese stowwe, mineraalolies, sulfate, vullers of enige ander slegte bestanddele in nie. Dis net pure goedheid vir jou vel, wat nie die aarde iets kos nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die geheim tot glansryke, gesonde wintervel is net ’n klik weg! Hul Gorgeous Vitamin C-reeks bevat alle bestanddele wat benodig word om jou vel se natuurlike gesondheid en ’n pragtige glans te behou.

Besoek www.hey-gorgeous.co.za vir meer inligting.

Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

5 lekker hoemoes-resepte

Hou jy van hoemoes? Dan sal 13 Mei vir jou ’n belangrike datum wees. Dié…

4 hours Gelede

Is dit hoekom jy maagpyn het?

Waar pyn jou maag? Die presiese plek waar jy die pyn ervaar, kan aandui wat…

3 days Gelede

Hoe om jou dogter groot te maak om sterk en vol selfvertroue te wees

In ons moderne wêreld, waar die uiterlike voorkoms blyk om al hoe belangriker te word,…

3 days Gelede

Sauvignon Blanc Dag op prettige manier gevier

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Dis hoe die Suid-Afrikaanse wynbedryf die afgelope naweek Internasionale…

3 days Gelede

Willem Botha se nuwe liedjie kry die partytjie aan die gang

Veelsydigheid is Willem se middelnaam, maar musiek bly sy passie. Hierdie enkelsnit is sy eerstevrystelling…

3 days Gelede

Lemoen-ontbytkoekies

Die koekies is heerlik klam en maklik om te maak. Jy kan hulle sonder die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.