kategorieë: Wenke

Hoe gemaak met letsels?

By Prana & Co. kan jy menige behandelings ondergaan, daar is onder andere:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • naelspesialiste
  • gesonde hare en kopvel-behandelings
  • chiropraktisyn
  • letsel- en vlek-verwydering
  • kliniese voedingkundige en liggaam-vorming

Ons het die velspesialis gaan besoek om te sien wat hulle vir ons kan doen en in minder as ’n halfuur het hulle ’n hele paar letseltjies verwyder.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Tamarin van Dermagenix streef daarna om kliënte se selfvertroue te herstel deur letsels en vlekke te verwyder. Sy ondersoek eers die vel om te bepaal wat sy kan verwyder. Die masjien wat sy gebruik, stuur hoë frekwensie en hitte deur ’n klein metaalpunt wat teen die vel geplaas word. Dit vernietig die presiese weefsel, so die omringende area word glad nie beskadig nie. Die letsel is onmiddellik verwyder, veilig en doeltreffend. Die behandeling is vinnig en vele vlekke kan in een afspraak verwyder word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die beste deel is dat dit bekostigbaar is. Die behandeling en eerste konsultasie is in een, so daar word geen tyd en geld gemors nie. Die prys van die behandeling word deur tyd gemeet en dit word in ’n private kamer gedoen om jou gemak te verseker.

Besoek haar vir die verwydering van:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • Velknoppies
  • Stukkende kapillêre
  • ‘Cherry’ kolle
  • Fibrome
  • Kolesterol deposito’s
  • Talgkliere hiperplasie
  • Verstopte porieë

Vir meer inligting en foto’s besoek prana.co.za of bel hulle by 011 646 0407.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

17 hours Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

22 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.