kategorieë: Ontspanning

Warmsjokolade en wynproe by Durbanville Hills

Van nou tot einde Augustus bied die kelder die besonderse warmsjokolade en wynproe aan wat bestaan uit vier rooiwyne wat elk perfek pas by gegeurde handgemaakte sjokolades wat by stomende melk gevoeg word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die proe sluit in:

Durbanville Hills Cabernet Sauvignon met koffie en haselneut sjokolade

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Durbanville Hills Merlot met kruisement en framboos sjokolade

Durbanville Hills Pinotage met kersie en turkselekkers sjokolade

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Durbanville Hills Shiraz met kaneel en neutmuskaat sjokolade

Elke proe sluit vier wyne, vier sjokolades en warm melk in om jou eie unieke proe voor te berei. Hoeveel wyn om by te voeg, sal ‘n persoonlike voorkeur wees om die perfekte balans tussen wyn en warm sjokolade te kry. Ook ‘n unieke ervaring sonder die wyn, so bring gerus die kinders saam!

Koste: R160

Beskikbaar: nou tot einde Augustus 2023

Besprekings: www.durbanvillehills.co.za

Lees ook: WEN een van twee kaste van De Krans se portstylwyne!

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

5 lekker hoemoes-resepte

Hou jy van hoemoes? Dan sal 13 Mei vir jou ’n belangrike datum wees. Dié…

21 hours Gelede

Is dit hoekom jy maagpyn het?

Waar pyn jou maag? Die presiese plek waar jy die pyn ervaar, kan aandui wat…

4 days Gelede

Hoe om jou dogter groot te maak om sterk en vol selfvertroue te wees

In ons moderne wêreld, waar die uiterlike voorkoms blyk om al hoe belangriker te word,…

4 days Gelede

Sauvignon Blanc Dag op prettige manier gevier

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Dis hoe die Suid-Afrikaanse wynbedryf die afgelope naweek Internasionale…

4 days Gelede

Willem Botha se nuwe liedjie kry die partytjie aan die gang

Veelsydigheid is Willem se middelnaam, maar musiek bly sy passie. Hierdie enkelsnit is sy eerstevrystelling…

4 days Gelede

Lemoen-ontbytkoekies

Die koekies is heerlik klam en maklik om te maak. Jy kan hulle sonder die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.