kategorieë: KosMaklik en vinnig

Maklike resepte vir ’n maand

Met ons maklike resepte en kortpadwenke hoef jy nie meer ure lank kaalvoet voor die stoof te staan of met die ‘Wat eet ons vanaand’-vraag te worstel nie. Hierdie gesonde, smaaklike etes is die ideale uitweg vir almal wie se dae te vol is. En terwyl jy nou aan die kook is, kan jy netsowel ’n bietjie meer kos maak en daarvan vries. Met Vickie de Beer se planne verskyn die kos volgende keer ook sommer in ’n nuwe gedaante op tafel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Ons deel 20 resepte vir vier weke se weeksaande.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Week 1

1 Beesvleisroerbraai

2 Krakerige viskoekies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

3 Vinnige hoenderkerrie

4 Volstruisburgers met tzatziki

5 Geurige tamatie-en-wors-gebak

Week 2

1 Soutdeeg met ’n heerlike sampioenvulsel

2 Geurige hoenderkerrie in ’n ander gedaante

3 Hoenderkerriepasteie in ’n ander gedaante

4 Staatmaker-viskoekies in ’n ander gedaante

5 Gebakte vispannekoekies met ’n geurige kaassous

Week 3

1 Gerookte tamatiesop

2 Marokkaanse lamskenkels

3 Gebakte tamatie-en-lamsvleis

4 Grondboontjie-en-vark-roerbraai

5 Spaghetti Bolognese

Week 4

1 Blits-moesaka

2 Geroosterde hoender met baba-aartappels

3 Gebakte vis in geurige tamatiesous

4 Vinnige ghoelasj

5 Steakburgers met mosterd-uie

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

5 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

5 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

5 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

6 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

6 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.